{"product_id":"9781869198503","title":"Die vlinder en die surfer","description":"\u003cp\u003eDie hoofdogter Beatrice Malan het die perfekte lewe: sy word gekroon tot 'rugbyprinses' en gaan uit met die gewildste ou in die skool - die rugbykaptein. Maar sy raak verlief op 'n surfer van die 'verkeerde kant van die spoorlyn'. \u003cbr\u003eSkielik vermy haar vriende haar en stamp sy koppe met haar skoolhoof-pa. Wat moet sy doen? Haar ore toedruk en die golf ry saam met haar nuwe ou? Of moet sy aanvaar dat 'n verhouding tussen twee mense uit totaal verskillende wêrelde nie kan werk nie? Boonop sweer die rugbykaptein wraak op Bea se nuwe liefde ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jeanette+Morton\" class=\"contributor-link\"\u003eJeanette Morton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jeanette Morton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375733817507,"sku":"9781869198503","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869198503_0e859b27-947d-4724-9a24-80abcab83c65.jpg?v=1776608174","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869198503","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}