{"product_id":"9781869199173","title":"Suid-Afrikaanse Vrykorps Van Duits-Suidwes-Afrika","description":"\u003cp\u003eDie geskiedenis rondom die Vrykorps en hul alliansie met die Duitse Koloniale Troepe in Duits-Suidwes-Afrika is om verskeie redes interessant - maar die belangrikste hiervan is waarskynlik die feit dat dit die eerste en enigste keer in die geskiedenis was dat Boere hul vaderland, Suid-Afrika, binnegeval het en Boer teen Boer geveg het. Hierdie boek vertel die Vrykorps se storie vanaf hul ontstaan tot hul ontbinding en word toegelig met 'n lys van al die Vrykorpslede, die wapens wat hulle gebruik het, hul range en gedetailleerde inligting oor hul aktiwiteite en die veldslae waaraan hulle deelgeneem het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gordon+McGregor\" class=\"contributor-link\"\u003eGordon McGregor\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gordon McGregor","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524622401699,"sku":"9781869199173","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199173_ab826695-ffbc-4879-90c9-c0a822a0c41a.jpg?v=1776608246","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199173","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}