{"product_id":"9781869199180","title":"Ontdek die diereryk","description":"\u003cp\u003eHet jy geweet?\u003cbr\u003eïƒ˜\tMolle kan agteruit kruip.\u003cbr\u003eïƒ˜\tSebras runnik nie, hulle blaf.\u003cbr\u003eïƒ˜\t'n Blouwalvis se hart is so groot en swaar soos 'n klein voertuig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOf 'n mens nou van reënwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is 'n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. In hierdie boek leer ken lesers streek vir streek die leefwêrelde van 'n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Diereliefhebbers vanaf vier jaar oud kan gereed maak vir 'n ongelooflike ontdekkingstog!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- Ongeveer 60 portretfoto's wat die diereryk tot reg voor jou neus bring\u003cbr\u003e- Meer as 350 dinamiese aksiefoto's wat diere uit ongewone hoeke belig\u003cbr\u003e- Opsommende feiteblokkies gee al die belangrikste inligting oor elke dier, soos grootte, gewig, voeding en verspreiding\u003cbr\u003e- Geillustreerde karakters Anna die dierkundige en Hanno die natuurfotograaf verskyn op elke bladsy van die boek en maak dit 'n begeleide toer deur 'n kleurvolle wonderwêreld van diere!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek is ook beskikbaar in Engels, Explore the Animal World.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antje+Kleinel%C3%BCmern-Depping\" class=\"contributor-link\"\u003eAntje Kleinelümern-Depping\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christina+Langner\" class=\"contributor-link\"\u003eChristina Langner\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ingrid+Peia\" class=\"contributor-link\"\u003eIngrid Peia\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Antje Kleinelümern-Depping,Christina Langner,Ingrid Peia","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375734997155,"sku":"9781869199180","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199180_209318b3-e852-4b4d-85b8-7ba6f0bb77b5.jpg?v=1776608251","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199180","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}