{"product_id":"9781869199463","title":"Soek die meerkat 'n reis deur tyd","description":"\u003cp\u003eWat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde, woeste reis deur tyd. In elke prent ontdek die meerkatte 'n spesifieke tydperk: vind hulle tussen sluwe seerowers, antieke Egiptenare, brawe ridders en wrede Wikings. In elke prent is daar honderde dinge om raak te sien. Maak gereed vir 'n opwindende avontuur en reis saam met die meerkatte deur die eeue.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Paul+Moran\" class=\"contributor-link\"\u003ePaul Moran\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Paul Moran","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375594029219,"sku":"9781869199463","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199463_b1c925a9-f085-4823-bda4-b98a061ac3c0.jpg?v=1776608372","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199463","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}