{"product_id":"9781869199661","title":"Hoe om jou draak te tem 01 - Hoe om jou draak te tem","description":"\u003cp\u003eHik die Horribale Hamerkop die Derde is 'n fantastiese swaardvegter, 'n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het.\u003cbr\u003eKan Hik met 'n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat dié wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om 'n held te wees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eCressida Cowell is 'n goeie vriendin en vertroueling van Hik die Horribale Hamerkop. As sy nie by Hik kuier om sy avonture te dokumenteer nie, bly sy in die VK. Sy is ook die outeur van boeke soos The Rabbit Belongs to Emily Brown, What Shall We Do With the Boo Hoo Baby? en verskeie ander prenteboeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cressida+Cowell\" class=\"contributor-link\"\u003eCressida Cowell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cressida Cowell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375418228899,"sku":"9781869199661","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199661_57bc44e2-8062-4e16-a9ea-fe6f14c2d4fb.jpg?v=1776608423","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199661","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}