{"product_id":"9781869199692","title":"Wannie van die woonstel","description":"\u003cp\u003eWannie woon alleen in 'n klein kamertjie op die boonste verdieping van 'n gebou. Hy maak hier vriende met Zaza, die kokkerot, en Dollie, die vriendelike duif wat wéét wanneer om haar ding te doen. Kort voor lank moet Wannie sy dierevriende uit die moeilikheid help. Met sy rooi insleeplorretjie, en saam met Agie (die sindelike meisie wat net pienk dra) en die Stampertjies (ses broertjies met die vreeslikste kapsels), beleef hy groot avonture. Maar kan 'n klomp kinders regtig 'n park, en die diere wat in die park woon, red wanneer die grootmense daar wil bou?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annie+M.G.+Schmidt\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnie M.G. Schmidt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annie M.G. Schmidt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523836231843,"sku":"9781869199692","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199692_a0ce2571-914f-42ef-8332-970f1fd40495.jpg?v=1776608438","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199692","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}