{"product_id":"9781869199913","title":"Lillie die heksie en die raaisel van die mummie","description":"\u003cp\u003eLillie besoek 'n museumuitstalling van die ou Egipte waartydens die museumopvoedkundige 'n baie raaiselagtige storie van 'n mummie vertel. Dadelik is al die skoolkinders nuuskierig en elkeen wil probeer om die raaisel van die mummie op te los ... en natuurlik laat Lillie die saak nie daar nie. Met behulp van 'n heksesprong toor sy haarself Egipte toe en beland in die gang van 'n piramide, vasberade om die raaisel self op te los. Dis donker, spookagtig, en Lillie is nie so seker of sy die regte ding gedoen het nie. En dan hoor sy ook nog skielik voetstappe agter haar ...!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Knister\" class=\"contributor-link\"\u003eKnister\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Knister","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375541403811,"sku":"9781869199913","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199913_ac57f3c7-dfde-4bf7-b436-d2704a399163.jpg?v=1776608506","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199913","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}