{"product_id":"9781869199975","title":"Hoe nou gemaak? 5000 Boererate en wenke vir vandag","description":"\u003cp\u003eHoe raak 'n mens ontslae van algemene peste en plae? Hoe behandel jy brand- en snywonde, of borskwale, of verwyder jy vlekke of reuke? \u003cbr\u003eMet Hoe nou gemaak? 5000 Boererate en wenke vir vandag het Johanna de Wet 'n nuttige handleiding saamgestel wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te hê, sommer 'n armlengte ver, want maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word daarin beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johanna+de+Wet\" class=\"contributor-link\"\u003eJohanna de Wet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johanna de Wet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375616409763,"sku":"9781869199975","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869199975_e6e07bb3-12f7-4ad9-bfb8-a69a69c08b11.jpg?v=1776608515","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869199975","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}