{"product_id":"9781919728704","title":"Siener - Blaas die basuin","description":"\u003cp\u003eNuwe, hersiene en uitgebreide uitgawe.\u003cbr\u003eNicolaas van Rensburg herbevestig hom nie net as godsman en profeet nie, maar hy gee as 't ware ook vir ons 'n ooggetuie verslag van die onmiddellike en toekomstige gebeure wat besig is om in Suid-Afrika en in die res van die wêreld af te speel:\u003cbr\u003e•\tVerdeeldheid en skeuring in die ANC.\u003cbr\u003e•\tSwart op swart geweld.\u003cbr\u003e•\tWêreldwye chaos en opstande, gevolg deur 'n depressie.\u003cbr\u003e•\tBegin van die 3de Wêreldoorlog, en\u003cbr\u003e•\tOns laaste vryheidstryd.\u003cbr\u003eVir Siener se nasate (die 'getroue Afrikaners') is daar egter ook goeie nuus. Die einde van hulle onderlinge twis en verdeeldheid is in sig, en die begin van die Derde Republiek lê om die draai. Die boek verstrek ook antwoorde op vrae soos, waarom is daar so 'n noue verbintenis tussen die Duitse volk en die Boere? Gaan die Kaapse skiereiland afskeur en onder die see verdwyn? Wat gaan die impak wees as daar iets drasties by Koeberg skeefloop? En, wanneer gaan klaas weer baas word?\u003cbr\u003eSiener - Blaas die Basuin, sal u soms aangryp, soms ontroer, soms verbyster, maar aan die einde met vreugde en blydskap laat — 'n boek wat gelees móét word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adriaan+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eAdriaan Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Adriaan Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375666872483,"sku":"9781919728704","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919728704_2f51cc74-dc45-477e-98b0-67a696c1c2c5.jpg?v=1776610757","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781919728704","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}