{"product_id":"9781919765242","title":"Oloff die Seerower 08 Valk in die Kraaines","description":"\u003cp\u003eMeteens ruk iemand die raamwerk onder Oloff uit. Sy liggaam val. Die tou span styf en hy kom skielik in die lug tot stilstand. Vir haar oorspanne senuwees is dit amper asof sy die knak van sy nek kan hoor.\u003cbr\u003eDuidelik hoor sy iemand se gedempte woorde: 'Oloff die Seerower is dood!' Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerrie+Radlof\" class=\"contributor-link\"\u003eGerrie Radlof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerrie Radlof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375668936867,"sku":"9781919765242","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919765242_cfcff69d-d86e-4720-abbd-f72bb98efbf2.jpg?v=1776610991","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781919765242","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}