{"product_id":"9781919825489","title":"Dot Prinsloo se onthouboek","description":"\u003cp\u003eHierdie boek het ontstaan uit Dot Prinsloo se herinneringe uit die vorige eeu. Sommige daarvan was oorleweringe of vertellings deur haar ouers as pioniers van die Hoëveld, maar die meeste daarvan het sy self beleef. Met die hernieude belangstelling in die Anglo-Boereoorlog het Prinsloo verskeie stukke herinneringe vir die nuusblad van Harmoniehof, waar sy tans bly, geskryf. Die beskrywings van Uitkyk word gaandeweg 'n ín-kyk: van die skryfster na haar binneste, haar waardes en wortels.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dot+Prinsloo\" class=\"contributor-link\"\u003eDot Prinsloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dot Prinsloo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375417245859,"sku":"9781919825489","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919825489_f1193168-8bf8-440e-9dde-c3fe581d305f.jpg?v=1776611218","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781919825489","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}