{"product_id":"9781919825496","title":"Twee vir n stuiwer","description":"\u003cp\u003eMet hierdie klassieke verhaal oor die lewe van 'n mossiegemeenskap skep Hickey 'n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie - 'n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp - neem die leser op 'n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. (2001\/09\/01)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+W.A.+Hickey\" class=\"contributor-link\"\u003eW.A. Hickey\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"W.A. Hickey","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375670968483,"sku":"9781919825496","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919825496_8f2ef703-34a6-420a-b161-4385845b655a.jpg?v=1776611223","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781919825496","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}