{"product_id":"9781919825540","title":"Jagkonings","description":"\u003cp\u003eDie twee jagters het besluit om hulle in of naby die jagveld te vestig. Vir mens en dier was Ghanzi 'n baie gesonde plek, maar dit het een groot nadeel gehad: om van daar by die groot Tebraveld te kom, moes hulle etlike dae lank deur 'n moeilike stuk dorsland sukkel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn die somer was daar in die Tebraveld gewoonlik honderde panne vol reënwater, maar dan was die jagseisoen reeds verby - koors, perdesiekte en die tsetsevlieg het dan daardie groot wilds-paradys bewaak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVon Moltke skets met hierdie geliefde jagherinneringe die wêreld van die Afrikaanse  beroepsjagter. Die baasvertellers Jan Labuschagne en Ou Daan Robbertse verwoord die geesdrif waarmee hierdie jagters die onbekende ingevaar het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+J.+Von+Moltke\" class=\"contributor-link\"\u003eJ. Von Moltke\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"J. Von Moltke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375671197859,"sku":"9781919825540","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919825540_bdc0172a-beb3-4168-9532-b3399942818d.jpg?v=1776611242","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781919825540","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}