{"product_id":"9781919825809","title":"Uit die dagboek van 'n wildbewaarder","description":"\u003cp\u003eVoordat die veldseun Piet Schoeman wildbewaarder geword het, het hy gedink dat die lewe van 'n wildbewaarder die ene aksie sal wees. Toe hy aangestel word as hoofwildbewaarder van die Etosha-wildtuin in die destydse Suidwes-Afrika, was dit net die plek waar hy sy onbedwingbare avontuurlus kon uitleef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie gelyk wêreld van gras en lae bossies, met orals troppies naderende wild, het vir hom 'n oneindige bekoring ingehou. Wanneer die oop ruimtes roep, kon hy nooit teruggehou word nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+P.J.+Schoeman\" class=\"contributor-link\"\u003eP.J. Schoeman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"P.J. Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375673753763,"sku":"9781919825809","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781919825809_1fa72322-110f-4872-9440-e875d9a8958d.jpg?v=1776611350","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781919825809","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}