{"product_id":"9781920188450","title":"Lothar Neethling 'n lewe vertel","description":"\u003cp\u003eBevat 'n volledige naamlys van al die Duitse weeskinders van 1948 met hul geboorte en aanneemvanne. 'n Duitse weeskind word deur 'n vurige Afrikaner-Nasionalis aangeneem en presteer as 'n briljante wetenskaplike. As hoof van die Polisie se forensiese laboratorium moet hy hom uiteindelik verweer teen bewerings dat hy gif verskaf het om 'n anti-apartheidsaktivis te vermoor. 'n Sober biografie deur 'n akademikus en skrywer wat jare later eers uitgevind het Lothar is nié haar biologiese broer nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annette+Jordaan\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnette Jordaan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annette Jordaan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375732768931,"sku":"9781920188450","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920188450_51c8c407-16a4-408e-9eed-1ee4b1669dc9.jpg?v=1776612001","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920188450","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}