{"product_id":"9781920188474","title":"Die Bom","description":"\u003cp\u003eOor Suid-Afrika se Bom is jare lank gegis. \u003cbr\u003eSes en 'n halwe kernbomme is in die geheim gemaak en vernietig, is in 1993 onthul. Geen ander land het dít nog vrywillig gedoen nie.  \u003cbr\u003eNic von Wielligh was sedert 1975 betrokke by die produksie van kernwapenmateriaal, die aftakeling van die kernwapens en bewyse van Suid-Afrika se bona fides aan die internasionale gemeenskap. Sy verslag daaroor is die volledigste en mees professionele een wat hulle nog ontvang het, het die IAEA verklaar. \u003cbr\u003eDie kernfisikus skryf hier saam met sy dogter, Lydia von Wielligh-Steyn, oor atome en hul moontlikhede, baanbrekers, uraanverryking, die kernwedloop en Suid-Afrika se optrede. Dis 'n verhaal van kernontploffings, spioenasie, kernsmokkelaars en swaarde wat ploegskare geword het.   \u003cbr\u003e . . . sover die enigste omvattende werk oor Suid-Afrika se aandeel in hierdie geskiedkundige onderwerp wat tot 'n maklik leesbare verhaal omskep is.  \u003cbr\u003e-\tProf. Waldo  Waldo Stumpf, voorheen hoofuitvoerende beampte, AEK\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nicolaas+von+Wielligh\" class=\"contributor-link\"\u003eNicolaas von Wielligh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lydia+von+Wielligh-Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eLydia von Wielligh-Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nicolaas von Wielligh,Lydia von Wielligh-Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375530393763,"sku":"9781920188474","price":795.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920188474_9340018e-c88a-461f-a175-36f5773ef94f.jpg?v=1776612015","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920188474","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}