{"product_id":"9781920188580","title":"Wond","description":"\u003cp\u003eWat sê jy as jou mense vermoor is? Hoe voel jy wanneer die polisie sloer en jou skoonouers se name op 'n gedenkmuur pryk?\u003cbr\u003eWat antwoord 'n dominee op mooiklinkende trooswoorde, skramse vermanings om te vergewe, die kerk se swye en kollegas\u003cbr\u003ese afwesigheid?\u003cbr\u003ePietersen se debuut is 'n ware verhaal met onvergeetlike karakters, boeiend soos skitterende misdaadfiksie, vol humor en\u003cbr\u003ebitter ironie. Dit verken die pad van mense wat onder verlies steier en na God soek deur 'n landskap van geweld. Genade leef\u003cbr\u003eop brose plekke, ontdek die skrywer. En engele dra werksklere.\u003cbr\u003eAs joernalis het ek onbetrokke verslag gedoen oor die hofsaak na die wrede plaasmoord op die Human-egpaar van GrootBrakrivier. Hul skoonseun skryf rou en eerlik oor die eggo's wat weier om stilgemaak te word en wonde wat nie ophou bloei nie.\u003cbr\u003eRoerend. Aangrypend.\u003cbr\u003eSusan Puren, vryskutjoernalis, TV-regisseur.\u003cbr\u003eHierdie boek kom net betyds. Dis wat ons nodig het.\u003cbr\u003e Carla van der Spuy, skrywer, joernalis\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerhard+Pietersen\" class=\"contributor-link\"\u003eGerhard Pietersen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerhard Pietersen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375695741091,"sku":"9781920188580","price":390.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920188580_fc015a34-f009-409f-a471-1a6a44be6078.jpg?v=1776612055","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920188580","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}