{"product_id":"9781920217471","title":"Soogdiergids van Suider-Afrika","description":"\u003cp\u003eDie nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie nuwe uitgawe sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eUitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. 'n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.\u003cbr\u003e'n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en 'n mens aandui.\u003cbr\u003eVolledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.\u003cbr\u003eMeer as 200 volkleurfoto's wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer.\u003cbr\u003eRevolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.\u003cbr\u003eKleurfoto's en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore.\u003cbr\u003eBygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.\u003cbr\u003eSluit die Groot Vyf in.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Burger+Cillie\" class=\"contributor-link\"\u003eBurger Cillie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Burger Cillie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378813550755,"sku":"9781920217471","price":390.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920217471_b5e0b61f-fe0b-43a7-a381-9e03121cd75d.jpg?v=1776612271","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920217471","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}