{"product_id":"9781920217709","title":"Bome van plek tot plek in die Nasionale Krugerwildtuin","description":"\u003cp\u003e'Ek wonder watter boom dit is' - as hierdie gedagte ooit in die Krugerwildtuin by jou opgekom het, is hierdie boek vir jou bedoel.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek handel oor bome en is saamgestel rondom plekke in die Krugerwildtuin.  Dit beskryf 51 spesies bome in ruskampe en piekniekplekke. \u003cbr\u003eWanneer jy in 'n ruskamp, by 'n piekniek of uiykykplek kom, sal die boek jou aandag vestig op merkwaardige of interessante bome wat jy daar kan vind.  Die kaart aan die linkerkant van elke titelblad dui aan in watter deel van die Krugerpark die boom is - die suidelike, sentrale of noordelike streek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is eers wanneer jy die wonderlikheid van die veld sien en waardeer, wat jy wens jy het meer geweet van die bome wat gesien kan word. Hierdie boek is 'n pragtige en handige reisgenoot wat jou bekend sal stel aan die eienskappe van spesifieke bome. Dit vergesel jou op jou reis van stopplek na piekniekplek na ruskamp.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMeer as 220 pragtige foto's in volkleur, gebruikersvriendelike beskrywings van 51 spesies en spesiale anekdotes bied die leser interessante algemene kennis asook insig in die geskiedenis van die Park.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marissa+Greeff\" class=\"contributor-link\"\u003eMarissa Greeff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marissa Greeff","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375599141027,"sku":"9781920217709","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920217709_d2020857-206c-4e80-b323-90d708fcaaff.jpg?v=1776612338","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920217709","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}