{"product_id":"9781920217983","title":"Evie Erdvark en Haar Natuurvriende","description":"\u003cp\u003eEvie Erdvark en haar Natuurvriende is 'n boek vir jong en ouer lesers. Die boek bevat feite oor natuurlewe wat goed nagevors is deur die welbekende Suid-Afrikaanse omgewingskrywer, Dr Lynn Hurry. Elkeen van die 20 stories word aangebied en met opmerkings verryk deur Evie Erdvark, maar vertel deur die werklike natuurlewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eErdvarke, Aardwolwe, Kameelperde, Neushoringvoels, Bobbejane, Kaapse Glasogies, Rooibokke, Rooibekrenostervoels, Buffels, Piet-my-vroue en self Heuningbye vertel hulle eie lewensfeite - wie hulle vriende is en hoe hulle saamwerk om saam te bestaan. Die boek bevat die volgende 3 seksies wat waarde toevoeg tot die uitgawe: Wat beteken die naam? is uniek in 'n boek van die soort.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLesers sal gefasineer word deur die eenvoudige verduidelikings wat gegee word vir wetenskaplike name vir die diere in die boek. Maak jou eie klubwapen van karton sal lesers aanspoor om betrokke te raak by omgewingsbewaring. Evie se woordelys verskaf eenvoudige verduidelikings van woorde en terme wat in die boek voorkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lynn+Hurry\" class=\"contributor-link\"\u003eLynn Hurry\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lynn Hurry","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380660813987,"sku":"9781920217983","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920217983_47dd6be8-00f0-4fd5-808a-7f3f698f1738.jpg?v=1776612388","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920217983","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}