{"product_id":"9781920268329","title":"Kinders moet oumas en oupas hê","description":"\u003cp\u003eDie lewe eindig nie wanneer jou kinders die huis verlaat en met hul eie gesinne begin nie - dit betree net 'n nuwe en opwindende fase. In hierdie boek gee Anne Cawood, ouerskapkenner en self 'n ouma van etlike kleinkinders, wyse raad aan grootouers wat hierdie wonderlike lewensfase betree of reeds daar is, met haar uitgebreide praktyknotas as basis. Oupas en oumas speel 'n geweldige groot rol in die lewens van die nuwe generasie - hulle eie kinders sowel as hulle kleinkinders s'n. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anne+Cawood\" class=\"contributor-link\"\u003eAnne Cawood\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anne Cawood","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523871981731,"sku":"9781920268329","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920268329_f09f258f-bc46-4bb6-9d45-1831f9e53220.jpg?v=1776612421","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920268329","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}