{"product_id":"9781920290573","title":"Die sewe kruiswoorde van Jesus","description":"\u003cp\u003eDie Here Jesus het ses moordende ure aan die kruis gehang, van nege-uur die oggend tot drie-uur die middag. In daardie ses ure het Jesus sewe keer van die kruis af gepraat. Ons noem dit 'die sewe kruiswoorde'.\u003cbr\u003eDie sewe kruiswoorde word in twee dele opgedeel: Die eerste vier kruiswoorde het betrekking op ander mense, en die laaste drie het betrekking op Homself.\u003cbr\u003eNiemand wat by die kruis kom staan en luister wat daar gesê word en waarneem wat alles daar gebeur, kan ooit weer dieselfde daar weggaan nie. Die boodskap van die kruis het 'n lewens-veranderende krag. Dit raak vriend en vyand, niemand word onaangeroer gelaat nie.\u003cbr\u003e'Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê'.  Joh. 3:16\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hennie+Prinsloo\" class=\"contributor-link\"\u003eHennie Prinsloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hennie Prinsloo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587473817763,"sku":"9781920290573","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920290573_d453eb46-2d64-4ff0-9c14-b26ad8fb7f7f.jpg?v=1776612647","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920290573","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}