{"product_id":"9781920297824","title":"Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 Graad 10","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, 'n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe\u003cbr\u003eOefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings \u0026amp; nuttige wenke\u003cbr\u003eHierdie boek bied 'n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die kurrikulum van toepassing is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie stimulerende maklik-om-te-volg teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgelê en geassesseer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige Geletterdheid.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375827075235,"sku":"9781920297824","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920297824_e60c3fbe-0fce-475d-b002-795e54e605e4.jpg?v=1776612707","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920297824","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}