{"product_id":"9781920297848","title":"Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Graad 10","description":"\u003cp\u003eHierdie studiegids verskaf 'n stewige basis vir Graad 11 en 12 Fisiese Wetenskappe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde\u003cbr\u003eOefeninge \u0026amp; Eksamenvrae\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings \u0026amp; handige wenke\u003cbr\u003eDie leerder word stap vir stap deur die teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak geneem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie formaat is so ontwerp om die leerder deur die noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna met selfvertroue aangepak kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie duidelike kernnotas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375709896867,"sku":"9781920297848","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920297848_91b5335b-9e98-4929-a607-2e4c96ce6414.jpg?v=1776612718","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920297848","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}