{"product_id":"9781920297862","title":"Lewenswetenskappe 3 in 1 Graad 10","description":"\u003cp\u003eHierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBreedvoerige NOTAS per module\u003cbr\u003eVrae en 'Snelvure' per module\u003cbr\u003eGedetailleerde memo's\u003cbr\u003eHierdie gids is 'n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teëkom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot 'n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375709831331,"sku":"9781920297862","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920297862_5a24f420-e2ea-4ebc-a38c-061f706f49eb.jpg?v=1776612728","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920297862","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}