{"product_id":"9781920297886","title":"Rekeningkunde 3 in 1 Graad 10","description":"\u003cp\u003eHierdie studiegids is noodsaaklik om die Rekeningkunde-kurrikulum in Graad 10 - 12 aan te durf. Die boek is in logiese afdelings ingedeel; elke afdeling verduidelik basiese terminologie, konsepte en prosesse aan die leerder sodat hierdie uitdagende vak bemeester kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp\u003cbr\u003eVrae \u0026amp; Antwoorde vir elke Onderwerp\u003cbr\u003eEksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke\u003cbr\u003eHierdie studiegids is propvol spesifiek gekose, gegradeerde vrae en oplossings wat die teorie toepas en so daartoe lei dat elke onderwerp deeglik verstaan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeerders sal vinnig deur die afdelings vorder en selfvertroue sowel as kundigheid opbou soos wat hulle elke oefening suksesvol voltooi.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie geheim van hierdie vak is om te OEFEN en dit is wat hierdie boek jou in staat stel om te doen! Dit sal vir die leerder voel asof 'n ervare onderwyser 'teenwoordig' is om elke wenk en stukkie raad wat regdeur die boek voorkom, aan te bied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie opsommings en verduidelikings maak die studiemateriaal as 'n geheel verstaanbaar en dit motiveer die leerder om in die vak uit te blink.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375776645283,"sku":"9781920297886","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920297886_152412d2-4460-48fd-8f63-72ccb08e15e2.jpg?v=1776612738","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920297886","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}