{"product_id":"9781920297985","title":"Geskiedenis 3 in 1 Graad 10","description":"\u003cp\u003eHierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum, dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerp die volgende in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas, Sleutelterme \u0026amp; Tydlyne\u003cbr\u003eVrae \u0026amp; Opstelle\u003cbr\u003eVrae \u0026amp; Opstelle se Antwoorde\u003cbr\u003eplus: Eksamenvraestelle en Memo's\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek is 'n deeglik bewese weergawe van die tydperke en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word. Baie foto's en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te gee en die vak meer toeganklik te maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie sleutelterme en tydlyne bied maklike verwysing vir elke onderwerp.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Wye verskeidenheid brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders moet kan bemeester, baie duidelik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek is 'n waardevolle hulpmiddel om 'n goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te vestig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOnderwysers kan 'n gratis voorstellings-CD aanvra wat saam met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375741681827,"sku":"9781920297985","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920297985_07ab3734-83b1-47b9-9b0a-11ebec998580.jpg?v=1776612782","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920297985","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}