{"product_id":"9781920434175","title":"Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies","description":"\u003cp\u003eToe Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma eendag vir hom gesê: 'My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies nie' - bedoelende dat mens nooit moet maak of nonsens betekenis het nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn inderdaad is hy nou landwyd bekend as iemand wat 'n ding sê soos dit is. Hy is 'n strydvoerder vir gesonde verstand en gee nie om as hy in die proses op 'n paar tone trap nie. As mens hom vra hoekom sy kontroversiële rubrieke so gewild is, sê hy ''n Goeie artikel irriteer elke keer die helfte van jou lesers; die geheim is om elke keer 'n ander helfte te irriteer.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jonathan+Jansen\" class=\"contributor-link\"\u003eJonathan Jansen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jonathan Jansen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523847176355,"sku":"9781920434175","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920434175_a582fdbd-7655-4b66-8acb-4dffb15fae68.jpg?v=1776613217","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920434175","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}