{"product_id":"9781920527181","title":"S A Strafreg maklik gemaak","description":"\u003cp\u003eBrigadier Crafford is in Oranjemund, Namibie, gebore en het in verskeie dorpe van daardie mooi land grootgeword. Hy het by die Hoërskool Oos Moot in Pretoria gematrikuleer. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy loopbaan in die S.A. Polisie was kleurryk en veelsydig. Hy was betrokke onder andere by die Opleidingskollege te Pretoria, was stasie-bevelvoerder, Afdelingswerwingsoffisier, het gedien by die Nasionale Inspektoraat en Interne Skakeling waar hy ook vir nege jaar die Redakteur van die polisietydskrif, Servamus, was. Tiaan Crafford het as bevelvoerder van Openbare Betrekkinge te Hoofkantoor uit die diens getree.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy liefde vir Strafreg het reeds vroeg in sy lewe begin. Terwyl hy buitemuurs met sy regstudies besig was, het hy die vak aan studente vir regsmatriek aangebied en is reeds in 1968 by die Departement Nasionale Onderwys en Kultuur en die Departement Onderwys en Opleiding as nasiener aangestel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+C+P+Crafford\" class=\"contributor-link\"\u003eC P Crafford\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"C P Crafford","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375771664547,"sku":"9781920527181","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920527181_d5561557-3f8e-44f8-8696-a2c7e2b22143.jpg?v=1776613789","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920527181","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}