{"product_id":"9781920558260","title":"Lewenswetenskappe 3 in 1 Graad 11","description":"\u003cp\u003eHierdie gids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum soos in 2013 geïmplementeer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBreedvoerige NOTAS per module\u003cbr\u003eVrae, 'Snelvure' per module\u003cbr\u003eGedetailleerde memo's\u003cbr\u003eDie notas, vrae en antwoorde in hierdie studiegids omskep die uitgebreide Graad 11-kurrikulum in hanteerbare en toeganklike studiemateriaal.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verduidelikings is maklik om te verstaan. Leerders verkry insig in hoe alle interaksies van lewende wesens met mekaar verband hou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKolpuntlys-opsommings en duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eUitgebreide vrae verbeter leerders se eksamenvaardighede sowel as hul waarnemings van die biologiese wêreld.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids stel leerders met uiteenlopende prestasievermoëns in staat om hul beste te lewer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375421210787,"sku":"9781920558260","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920558260_ff76363d-aa1d-4ccd-af31-518c505e08a7.jpg?v=1776613896","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920558260","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}