{"product_id":"9781920558284","title":"Wiskunde 3 in 1 Graad 11","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 publikasie ondersoek die dieper vlakke van al die noodsaaklike komponente van die\u003cbr\u003eKABV-kurrikulum. Leerders wat hierdie indiepte studiegids aanpak, sal toekenning verdien soos hulle stap-vir-stap vorige onsekerhede te bowe kom en 'n suksesvolle pad vorentoe verseker.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bied:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp\u003cbr\u003eOefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat vereis word, te bevorder\u003cbr\u003eGedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge\u003cbr\u003eplus 'n omvattende eksamen (vraestel 1 \u0026amp; vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie effektiewe studiegids hersien al die noodsaaklike beginsels wat in vorige grade gedek is. Die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei en uitgewerkte voorbeelde word gebruik om nuwe werk bekend te stel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie opsommings en handige wenke dra daartoe by dat die leerders die studiemateriaal as geheel verstaan en sodoende word selfvertroue en vaardigheid by die Graad 11-leerder bevorder.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek waarborg die ontwikkeling van 'n stewige grondslag vir elke leerder wat vir die Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei en wat vasbeslote is dat hulle wil uitblink, 'n besliste weg na oop deure vir hul toekoms!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375795323043,"sku":"9781920558284","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920558284_aa1b08ff-2fdc-495e-9977-96b99aea9b78.jpg?v=1776613906","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920558284","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}