{"product_id":"9781920558307","title":"Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 Graad 11","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 studiegids bied 'n gegronde oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 11-eindeksamen.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe\u003cbr\u003eOefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings \u0026amp; nuttige wenke\u003cbr\u003eHierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. 'n Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in hierdie kernvak te verbeter.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie uitgebreide reeks vrae fokus daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en insig te benader.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAl verskil hul vermoëns en leerstyle, sal alle Graad 11-leerders hierdie boek as 'n treffer ervaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375634694307,"sku":"9781920558307","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920558307_9daad3ec-6d74-46c6-859b-c6c2b9eb292a.jpg?v=1776613914","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920558307","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}