{"product_id":"9781920558321","title":"Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Graad 11","description":"\u003cp\u003eHierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde\u003cbr\u003eOefeninge \u0026amp; Eksamenvrae\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings \u0026amp; handige wenke\u003cbr\u003eMet die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te bemeester.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op eksamenvoorbereiding gemik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003ePraktiese wenke word verskaf om algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders 'n stewige basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375778611363,"sku":"9781920558321","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920558321_57572179-7b5e-4055-ae61-c9e0ae5b2050.jpg?v=1776613924","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920558321","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}