{"product_id":"9781920558345","title":"Rekeningkunde 3 in 1 Graad 11","description":"\u003cp\u003eAlles wat jy nodig het vir Graad 11 Rekeningkunde met Notas, Vrae, Antwoorde en Volledige Eksamens wat die hele kurrikulum dek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids bied alles wat enige leerder nodig het om hul volle potensiaal in Graad 11 te bereik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is drie komponente in hierdie gids wat aan die KABV-vereistes voldoen:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp\u003cbr\u003eVrae \u0026amp; Antwoorde vir elke Onderwerp\u003cbr\u003eEksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke\u003cbr\u003eDie kombinasie van gedetailleerde notas, uitgewerkte voorbeelde, duidelike oplossings, wenke en spesifieke raad lei daartoe dat hierdie studiegids 'n wenresep aan leerders wat oefening en konsolidasie nodig het, bied. Dit stel die leerder in staat om die studiemateriaal as geheel te verstaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie wye verskeidenheid oefeninge berei die leerder volgens die vereistes van die KABV-kurrikulum voor.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids bied 'n onbetwiste raamwerk vir leerders sodat hulle die nodige vaardighede kan ontwikkel om hul in staat te stel om so goed as moontlik in Graad 11 sowel as Graad 12 Rekeningkunde te kan presteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375795028131,"sku":"9781920558345","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920558345_bdd89843-83f9-4fab-b7fe-cfcb16131aac.jpg?v=1776613934","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920558345","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}