{"product_id":"9781920568719","title":"Wiskundige Geletterdheid 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 studiegids is met uiterste noukeurigheid ontwikkel vir die groot aantal leerders wat vir hierdie gewilde vak inskryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe\u003cbr\u003eOefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings \u0026amp; nuttige wenke\u003cbr\u003eDit bied bondige, toeganklike notas, duidelik uitgewerkte voorbeelde en vaslegging van konsepte deur gegradeerde oefeninge en toetse.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek word ten sterkste aanbeveel en waarborg sukses, maak voorsiening vir 'n wye verskeidenheid leerders deur die kurrikuluminhoud op 'n interessante en genotvolle manier aan te bied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek is al wat jy nodig het om vir die eindeksamen in Wiskundige Geletterdheid voor te berei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375689187491,"sku":"9781920568719","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568719_f2d7f541-d06e-4bb6-8aed-83f1b0ac2f6c.jpg?v=1776613968","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568719","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}