{"product_id":"9781920568733","title":"Fisiese Wetenskappe 2 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eNet soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik\u003cbr\u003e10 Eksamenvraestelle \u0026amp; Memo's, almal met verduidelikings \u0026amp; handige wenke\u003cbr\u003eDie eerste afdeling van die studiegids fokus op 'n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit verseker dat die leerder 'n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle - KABV of KABV-aangepas - om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids is 'n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375421964451,"sku":"9781920568733","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568733_e28b256f-a24f-4a61-ad2d-c82db2a79e82.jpg?v=1776613978","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568733","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}