{"product_id":"9781920568757","title":"Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 studiegids, wat aan die vereistes van die KABV-kurrikulum voldoen, is 'n topverkoper, volgepakte uitgawe wat al die oplossings wat jy nodig het om hierdie uitdagende vak te bemeester, bied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde\u003cbr\u003eOefeninge \u0026amp; Eksamenvrae\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings \u0026amp; handige wenke\u003cbr\u003eHierdie studiegids dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge wat op 'n maklik verstaanbare manier verduidelik word en stel leerders in staat om onafhanklik en teen hulle tempo te vorder.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeerders kan hul wetenskaplike vaardighede ontwikkel en hul begrip van die vak verbeter deur sistematies deur elke onderwerp met gepaardgaande vrae te werk. Die duidelik-uiteengesette antwoorde bied omvattende ondersteuning regdeur die leerproses.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlhoewel Fisiese Wetenskappe 'n uitdagende vak is, kan topresultate in beide die KABV- en IEB finale eksamens, met die hulp van hierdie studiegids behaal word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375808069795,"sku":"9781920568757","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568757_87dd00be-c129-4b62-8d86-7df617710540.jpg?v=1776613987","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568757","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}