{"product_id":"9781920568832","title":"Ekonomie 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie omvattende studiegids dek die Graad 12 KABV-kurrikulum en is volgens die nuutste Eksamenriglyne geskryf. Dit bied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- Omvattende Notas per Kwartaal\u003cbr\u003e- Uitgewerkte Voorbeelde\u003cbr\u003e- Onderwerpgebaseerde Vrae \u0026amp; Antwoorde\u003cbr\u003e- Kwartaalgebaseerde Vrae \u0026amp; Antwoorde\u003cbr\u003e- Oorspronklike Eksamenvraestelle \u0026amp; -memo's\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie boek word 'n duidelike oorsig oor elke kwartaal en onderwerp gegee, wat die manier hoe hierdie uitdagende Graad 12-vak beskou word, verryk.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie duidelikheid van die verduidelikings en illustrasies maak dit vir leerders met verskillende vermoëns en kennisvlakke moontlik om die kernkonsepte van hierdie fassinerende en relevante vak baas te raak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie noukeurig, gegradeerde vrae brei leerders se eksamenvaardighede en insig in die vak uit en motiveer hulle om uit te blink.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375561097379,"sku":"9781920568832","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568832_4d20d883-1c9c-43f0-8926-cc82427f9b8d.jpg?v=1776614029","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568832","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}