{"product_id":"9781920568849","title":"Lewenswetenskappe Deel 1 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is DEEL 1 van 'n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat tesame die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geïmplementeer is, breedvoerig dek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat die 2 Kennisareas wat in VRAESTEL I van die eksterne Nasionale finale eksamen geëksamineer word:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLewensprosesse in Plante en Diere\u003cbr\u003eOmgewingstudies\u003cbr\u003eDit sluit ook volledige notas oor Graad 11 Omgewingstudies as 'n komponent van die Graad 12 Vraestel 1 in.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBeide DEEL 1 end DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBreedvoerige NOTAS per module\u003cbr\u003eVrae en 'Snelvure' per module\u003cbr\u003eGedetailleerde memo's\u003cbr\u003eHierdie 3 in 1 studiegidse bied NUWE materiaal wat deeglik nagevors, relevant, toeganklik en genotvol is. Die inhoud is omvattend, tog leerdervriendelik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur reg deur die jaar sistematies te werk, word graad 12 leerders met verskillende leervermoëns en leerstyle geïnspireer om uitstekende resultate te behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375422554275,"sku":"9781920568849","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568849_0d9e3080-b88d-44b4-a33c-32bf14da0cbd.jpg?v=1776614033","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568849","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}