{"product_id":"9781920568863","title":"Lewenswetenskappe Deel 2 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is DEEL 2 van 'n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geïmplementeer is, breedvoerig dek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat die 2 Kennisareas wat in VRAESTEL II van die eksterne Nasionale finale eksamen geëksamineer word:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak\u003cbr\u003eDiversiteit, Verandering en Kontinuïteit\u003cbr\u003eBeide DEEL 1 en DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBreedvoerige NOTAS per module\u003cbr\u003eVrae en 'Snelvure' per module\u003cbr\u003eGedetailleerde memo's\u003cbr\u003eHierdie 3 in 1 studiegidse spreek tot leerders van alle vermoëns en leerstyle. Dit verskaf duidelike, nuut-nagevorsde notas en kolpuntlys-opsommings.  Duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVakmateriaal is in kleiner dele opgebreek en praktiese wenke word deurgaans gegee.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. 'n Wye reeks vrae en antwoorde berei leerders vir hul finale eksamens voor.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375422619811,"sku":"9781920568863","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568863_504a40a1-e982-4764-bfb1-b8f7078d8e7c.jpg?v=1776614043","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568863","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}