{"product_id":"9781920568894","title":"Geografie 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie toenemend gewilde studiegids dek die Graad 12 KABV-kurriklum en motiveer leerders om hul vaardighede in hierdie opwindende vak te ontwikkel. Dit sluit die volgende in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Notas gerangskik in Modules \u0026amp; Eenhede\u003cbr\u003eEksamenvrae per Module\u003cbr\u003eMemo's vir alle Eksamenvrae\u003cbr\u003eplus 'n kaartwerkafdeling wat notas en voorbeelde van verskillende tipes vrae en berekeninge insluit,\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eplus eksamenvraestelle en antwoorde. 'n Topografiese kaart in kleur en ortofoto word ingesluit\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek het duidelike sketse, bondige verduidelikings en 'n wye verskeidenheid vrae met memo's.\u003cbr\u003eDit bied aan leerders 'n kompakte gids om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester. Onlangse KABV-eksamenvrae en antwoorde is ook ingesluit.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie 3 in 1 studiegids is vir alle Graad 12-Geografieleerders geskik, van dié wat sukkel om basiese konsepte onder die knie te kry, tot dié wat vasberade is om topsimbole te behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587493839011,"sku":"9781920568894","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568894_9c719d24-83ca-4c3b-852f-4c86aa3b1065.jpg?v=1776614058","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568894","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}