{"product_id":"9781920568948","title":"Afrikaans EAT 3 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die kurrikulum soos in die KABV vervat en die nuutste Eksamenriglyne opgestel. Dit dek die volgende 4 vaardighede:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLuister en Praat\u003cbr\u003eLees en Kyk\u003cbr\u003eSkryf en Aanbied\u003cbr\u003eTaalstrukture en -konvensies\u003cbr\u003eDit bied die volgende:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBreedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede\u003cbr\u003eVrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede\u003cbr\u003e5 Eksamenvraestelle en -memo's (Taal\u003cbr\u003eInteressante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis), sowel as die 5 Eksamenvraestelle en -memo's, bied 'n gestruktureerde oorsig en vaslegging vir doeltreffende eksamenvoorbereiding.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids sal leerders in staat stel om Afrikaans EAT met selfvertroue te bemeester.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375849226403,"sku":"9781920568948","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568948_9dd6233f-27e2-44b3-8896-236d049766fa.jpg?v=1776614077","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568948","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}