{"product_id":"9781920568962","title":"Rekeningkunde 2 in 1 Graad 12","description":"\u003cp\u003eHierdie boek dien as 'n toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek.\u003cbr\u003e7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee.\u003cbr\u003eDie wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot 'n een-stop-boek wat 'n leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoë.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375794438307,"sku":"9781920568962","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568962_5cfe55f3-2691-4e56-b50f-aec2d5a45e31.jpg?v=1776614085","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568962","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}