{"product_id":"9781920568979","title":"Wiskunde 2 in 1 Graad 9","description":"\u003cp\u003eHierdie Graad 9-publikasie bied uiters deeglike en omvattende oefeninge om noodsaaklike tegnieke en konsepte soos wat deur die Graad 9 KABV-kurrikulum vereis word, te bemeester. Dit bevat ook nuttige opsommings van feite en formules.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie 2 in 1 publikasie bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOnderwerpgebaseerde Vrae en Antwoorde - om begrip van teorie, tegnieke en konsepte te bemeester\u003cbr\u003eEksamenvraestelle en Memo's wat leerders leer om teorie toe te pas\u003cbr\u003eDie eerste afdeling bied vrae per onderwerp. Die vrae is gegradeer sodat die konsepte stap vir stap kan ontwikkel. Op hierdie manier word die begrip, kennis en selfvertroue van die leerder opgebou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie tweede afdeling bestaan uit eksamenvraestelle wat die standaard en gewigte per onderwerp soos deur KABV vereis, weerspieël. Gedetailleerde oplossings met aanvullende verduidelikings, notas en wenke ontwikkel die leerder se eksamenvaardighede.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie uiters volledige studiegids sal vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375423340707,"sku":"9781920568979","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920568979_61ce7aa5-40a0-4609-84d3-01fa767c2719.jpg?v=1776614090","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920568979","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}