{"product_id":"9781920592684","title":"Skattejag Bybel","description":"\u003cp\u003eUnieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders\u003cbr\u003eMaak Bybellees 'n avontuurlike skattejag. Die Skattejagbybel vorm 'n unieke brug tussen Prentebybels en Volteksbybels.\u003cbr\u003e-       Volledige Bybelteks, Genesis tot Openbaring.\u003cbr\u003e-       1856 Bybelbladsye in volkleur (1983 - vertaling).\u003cbr\u003e-       Die Bybel is 'n kompas vir kinders se geloofslewe.\u003cbr\u003e-       Dit beklemtoon die belangrikheid van die familie in Christus.\u003cbr\u003e-       Die 9 belangrikste leerervarings word gebruik om die boodskap van die Bybel aan kinders te verduidelik d.m.v 9 karakters.\u003cbr\u003e-       Hierdie karakters is die “Weggies”. Die “mense van die Weg” is die eerste benaming wat aan Christene in die Bybel gegee is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377029234851,"sku":"9781920592684","price":539.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920592684_b96d3fa6-3f0a-4912-b7f4-8d0808405836.jpg?v=1776614169","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920592684","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}