{"product_id":"9781920593094","title":"Bomani Meerkat \u0026 die veer van vriendskap","description":"\u003cp\u003eHierdie pragtig geillustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters. Een hiervan is dapper Bomani, 'n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar 'n toepassing, 'n verwysing na 'n Bybelteks, 'n gebed asook 'n prentjie-aktiwiteit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523884531875,"sku":"9781920593094","price":29.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593094_7f502afa-f4c5-41e6-aefe-45bf3b409afb.jpg?v=1776614189","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920593094","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}