{"product_id":"9781920593490","title":"Vreugde Kleuters Bybelstories oor vriendskap","description":"\u003cp\u003eHierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur 'n vreugde-vervulde lewe te lei. Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en sê die gebed saam met jou kind op. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523854221475,"sku":"9781920593490","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920593490_bccb695d-cfb8-4738-b240-ffd88eb449d4.jpg?v=1776614271","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920593490","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}