{"product_id":"9781920654535","title":"Die Sideboard","description":"\u003cp\u003eDie jaar 1939. Wêreldgeskiedenis sou onherroeplik verander.\u003cbr\u003e'n Waterskeidingsjaar vir die Afrikaner.\u003cbr\u003eBy George onder die Outenikwaberg, kom 'n ongeletterde Abraham tot die besef van die belangrikheid van boekgelerentheid. Abraham droom van 'n familie met Stella, die jong onderwyseres. Om een dag kinders op sy eie grond groot te maak.\u003cbr\u003eSó begin sy lewensreis, deur Sentraal Afrika, tot by Egipte. En weer terug na George, se vrugbare grond. Die swarthout en geelhout, waaruit hy 'n sideboard vir Stella wil maak.\u003cbr\u003eDeur sy lewenstryd word die sideboard 'n huisaltaar - 'n simbool van geloof. Voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig.\u003cbr\u003eDie Sideboard is ook die verhaal van Abraham se vriendskap met Kobus, die jong Afrikaner.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Simon+Bruinders\" class=\"contributor-link\"\u003eSimon Bruinders\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Simon Bruinders","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375591538851,"sku":"9781920654535","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920654535_3d8e1ec6-7efb-4d36-a288-7f9bb9b0047a.jpg?v=1776614494","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920654535","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}