{"product_id":"9781920654726","title":"Die dans met God","description":"\u003cp\u003eDie eens onaantasbare dogmas wat aan ons as die absolute waarheid voorgehou was, word nou alhoemeer bevraagteken. Hierdie tendens is natuurlik wêreldwyd reeds geruime tyd aan die gang. Dit beteken egter nie dat wanneer iemand nuut dink oor God en geloof, so 'n persoon nie ook spiritueel is nie. Die teendeel is eerder waar:  dit is vrydenkers wat  probeer om - buite georganiseerde godsdiens - dieper betekenis en sin in hulle lewens  te vind met  nuwe denke en redenasie oor God, godsdiens en spiritualiteit. Dit is mense wat 'n nuwe dans wil dans. 'n Nuwe dans met die lewe en met God.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Abel+Pienaar\" class=\"contributor-link\"\u003eAbel Pienaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Abel Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375590031523,"sku":"9781920654726","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920654726_657c5296-6e10-45e0-b614-30aac194e9a4.jpg?v=1776614518","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920654726","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}