{"product_id":"9781920679538","title":"Rympieland met CD","description":"\u003cp\u003eBoek met CD \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van 'n tradisie.\u003cbr\u003eDit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.\u003cbr\u003eBoonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik, dat as jy begin met 'eendjies, eendjies ...' sal 'n hele paar stemme saam inval om die rympie op te sê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Poenankie+Versameling\" class=\"contributor-link\"\u003ePoenankie Versameling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Poenankie Versameling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375690039459,"sku":"9781920679538","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920679538_b7a23fa4-f956-4adf-ba3e-582f87b07225.jpg?v=1776614963","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920679538","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}